Lys van kardinale aangestel deur Pous Clemens XII
Voorkoms
Pous Clemens XII die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1730 tot 1740 het 35 nuwe kardinale aangestel in 15 konsistories.
Die konsistorie van 4 Augustus 1730
[wysig | wysig bron]- Neri Maria Corsini, apostoliese protonotarius, neef van die pous.
Die konsistorie van 2 Oktober 1730
[wysig | wysig bron]- Alessandro Aldobrandini, titulêr aartsbiskop van Rodi.
- Girolamo Grimaldi, titulêr aartsbiskop van Edessa.
- Bartolomeo Massei, titulêr aartsbiskop van Athene.
- Bartolomeo Ruspoli, apostoliese protonotarius..
Die konsistorie van 24 September 1731
[wysig | wysig bron]- Vincenzo Bichi, titulêr aartsbiskop van Laodicea.
- Sinibaldo Doria, aartsbiskop van Benevento.
- Giuseppe Firrao, aartsbiskop-biskop van Aversa.
- Antonio Saverio Gentili, titulêr aartsbiskop van Petra.
- Giovanni Antonio Guadagni, O.C.D., biskop van Arezzo.
Die konsistorie van 1 Oktober 1732
[wysig | wysig bron]- Troiano Acquaviva d'Aragona, titulêr aartsbiskop van Larissa.
- Agapito Mosca, priester van die Apostoliese Kamer.
Die konsistorie van 2 Maart 1733
[wysig | wysig bron]- Domenico Riviera, apostoliese protonotarius.
Die konsistorie van 28 September 1733
[wysig | wysig bron]- Marcello Passeri, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
- Giovanni Battista Spinola, goewerneur van Rome.
Die konsistorie van 24 Maart 1734
[wysig | wysig bron]- Pompeio Aldrovandi, titulêr patriarch of Jerusalem.
- Serafino Cenci, aartsbiskop van Benevento.
- Pietro Maria Pieri, O.S.M., prior-generaal van sy orde.
- Giacomo Lanfredini, sekretaris van die Tridentine Raad.
Die konsistorie van 17 Januarie 1735
[wysig | wysig bron]- Giuseppe Spinelli, aartsbiskop van Napels.
Die konsistorie van 19 Desember 1735
[wysig | wysig bron]- Luis Antonio Jaime de Borbón y Farnesio, kroonprins van Spanje.
Die konsistorie van 20 Desember 1737
[wysig | wysig bron]- Tomás de Almeida, patriarg van Lissabon.
- Henri-Osvald de la Tour d'Auvergne de Bouillon, aartsbiskop van Vienne.
- Joseph Dominicus von Lamberg, prins-biskop van Passau.
- Gaspar de Molina y Oviedo, O.E.S.A., biskop van Málaga.
- Jan Aleksander Lipski, biskop van Krákow.
- Raniero D'Elci, titulêr aartsbiskop van Rodi.
- Carlo Rezzonico, senior, later Pous Clemens XIII.
Die konsistorie van 23 Junie 1738
[wysig | wysig bron]- Domenico Silvio Passionei, titulêr aartsbiskop van Efese.
Die konsistorie van 19 Desember 1738
[wysig | wysig bron]- Silvio Valenti Gonzaga, titulêr aartsbiskop van Nicea.
Die konsistorie van 23 Februarie 1739
[wysig | wysig bron]- Gaetano Stampa, aartsbiskop van Milaan.
- Pierre-Guérin de Tencin, aartsbiskop van Embrun.
Die konsistorie van 15 Julie 1739
[wysig | wysig bron]- Marcellino Corio, goewerneur van Rome.
Die konsistorie van 30 September 1739
[wysig | wysig bron]- Prospero Colonna, ouditeur van die Apostoliese Kamer.
- Carlo Maria Sacripante, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Miranda, S., 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/cardinals.htm.