Gaan na inhoud

Lys van mere in Indonesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Toba meer, die wêreld se grootste vulkaniese meer en die grootste meer in Indonesië en Suidoos-Asië

Hierdie is 'n lys van bekende mere in Indonesië. Indonesië het 521 natuurlike mere en meer as 100 opgaardamme, wat ongeveer 21,000 km2 bedek. Die totale volume van die water wat gehou word is ongeveer 500 km3. Die grootste meer, deur beide area en volume, is Toba meer in Sumatra. Dit hou 240 km3 van varswater, en is die grootste meer in Suidoos-Asië.

Indonesië het 3 van die 20 diepste mere in die wêreld - Toba meer in Sumatra (1600 m), Matano meer in Sulawesi (590 m), en Poso meer in Sulawesi (450 m). Die enigste meer in Indonesië wat 'n kriptodepressie (waar die bodem van die meer onder seevlak is) het is Matano meer.

Die mere en opgaardamme voorsien water vir persoonlike en kommersiële gebruik, en die ondersteuning van ekonomiese aktiwiteite soos visserye, hidro -, besproeiing, vervoer en ontspanning. Hulle help in die voorkoming van vloede, en is 'n belangrike ekologiese entiteite.

Sumatra

[wysig | wysig bron]
Naam Tipe Hoogte (m) Area (km²) Max-diepte (m) Volume (km³)
Laut Tawar meer Tektonies 1,100 70 80 -
Toba meer Vulkanies/ Tektonies 905 1,130 529 240
Maninjau meer Kaldera 459 97.9 169 10.4
Diatas meer Tektonies 1,531 12.3 44 -
Dibawah meer Tektonies 1,462 11.2 309 -
Singkarak meer Tektonies 362 107.8 268 16.1
Gunung Tujuh meer Kaldera 1,950 9.6 40 -
Kerinci Meer Vulkanies/ Tektonies 710 46 97 1.6
Ranau meer Vulkanies/ Tektonies 540 125.9 229 21.95

[1] [2]

Kalimantan

[wysig | wysig bron]
Naam Tipe Hoogte (m) Area (km²) Max-diepte (m) Volume (km³)
Sentarum meer Vloedvlakte 35 275 8 --
Bangkau meer Vloedvlakte 10 20 4.5 -
Riam Kanan opgaardam Opgaardam - 92 - 1.2
Semayang meer Vloedvlakte 5 120 6 -
Jempang meer Vloedvlakte 50 450 6 -
Naam Tipe Hoogte (m) Area (km²) Max-diepte (m) Volume (km³)
Saguling opgaardam Opgaardam 645 53.4 99 0.93
Cirata Opgaardam Opgaardam 200 62 125 2.16
Jatiluhur Opgaardam Opgaardam 111 83 105 2.97
Darma Opgaardam Opgaardam 670 4 14 0.04
Sempor Opgaardam Opgaardam 100 12? 42 0.052
Mrica Opgaardam Opgaardam 200 70? 100 -
Rawa Pening Meer Semi-natuurlik 463 25 14 0.052
Gajah Munkur Opgaardam Opgaardam 140 90 136 0.74
Kedung Ombo Opgaardam Opgaardam 100 46 90 0.72
Sengguruh Opgaardam Opgaardam - - - -
Lahor Opgaardam Opgaardam 270 2.6 30 0.037
Sutami Opgaardam Opgaardam 270 15 50 0.34
Wlingi Opgaardam Opgaardam 163 3.8 6 0.024
Selorejo Opgaardam Opgaardam 620 4 32 0.062
Wadaslintang Opgaardam Opgaardam - 14.6 - -

Klein Soenda-eilande

[wysig | wysig bron]
Naam Tipe Hoogte (m) Area (km²) Max-diepte (m) Volume (km³)
Bali
Tamblingan Meer Kaldera 1,214 1.9 90 -
Buyan Meer Kaldera 1,214 3.9 87 -
Bratan Meer Kaldera 1,231 3.8 22 -
Batur Meer Kaldera 1,031 15.9 88 -
Palasari Opgaardam Opgaardam 66 3? 45 -
Lombok
Segara Anak Meer Krater 2,008 11.3 190 -
Flores
Tigawarna Meer Krater 1,410 0.4 60 -

Sulawesi

[wysig | wysig bron]
Naam Tipe Hoogte (m) Area (km²) Max-diepte (m) Volume (km³)
Tondano Meer Krater 600 50 20 -
Limboto Meer Vloedvlakte 25 56 2.5 -
Lindu Meer TectoniTektonies 1,000 32 100 -
Poso Meer Tektonies 508 323.2 450 -
Sidenreng Meer Vloedvlakte 6 200? 4 -
Tempe Meer Vloedvlakte 5 350 5 -
Matano Meer Tektonies 382 164.1 590 -
Towuti Meer Tektonies 293 561.1 203 -

Papua

[wysig | wysig bron]
Naam Tipe Hoogte (m) Area (km²) Max-diepte (m) Volume (km³)
Amaru Meer Oplossing 250 22 20 -
Gigi Meer Oplossing 1,780 46.9 - -
Laamora Meer Oplossing 400 62.1 50 -
Paniai Meer Tektonies 1,742 195.5 50 -
Rombebai Meer Vloedvlakte 10 149 - -
Sentani Meer Grondverskuiwingdam 70 93.6 42 -

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. National inventory of the major lakes and reservoirs in Indonesia 1997 ISBN 951-45-7237-8
  2. "Expedition Indodanau 2003". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2022. Besoek op 4 Julie 2018.