Sulawesi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sulawesi
Topografiese kaart van Sulawesi
Topografiese kaart van Sulawesi
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 02°00′N 121°00′O
Argipel Groot Sunda-eilande
Oppervlak 174 600 vk km
Hoogste punt Rantemario 3 478 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsies Wes-Sulawesi, Noord-Sulawesi, Sentraal-Sulawesi, Suid-Sulawesi,

Suidoos-Sulawesi, Gorontalo

Grootste stad Makassar (1 130 000)
Demografie
Bevolking 17 400 000
Die wêreld se elfde grootste eiland
Politiese kaart van Sulawesi

Sulawesi (vroeër bekend as Celebes), die wêreld se elfde grootste eiland, beslaan 'n oppervlakte van 174 600 km2 en is tussen die Stille Oseaan in die noordooste en die Indiese Oseaan in die suidweste geleë. Dit is Indonesië se derde grootste eiland volgens oppervlakte ná Sumatra, Borneo en Nieu-Guinee en volgens bevolking ná Java en Sumatra. Sulawesi is in die weste van Nieu-Guinee, in die noordooste Java, in die noordweste van Timor, in die ooste van Borneo en in die suide van die Filippyne geleë. Sulawesi het 'n bevolking van 17 400 000 in 2010 gehad.