Märklin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gebr. Märklin & Cie. GmbH
Logo Märklin.svg
Tipe Privaatmaatskappy
Gestig 1859
Hoofkantoor Göppingen, Baden-Württemberg, Duitsland
Sleutelpersone Wolfrad Bächle (tegniek)
Florian Sieber (bemarking)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie speelgoed
Produkte modeltreine
Bedryfsinkomste €108,77 miljoen[1] (2011)
Werknemers 980[1] (2011)
Moedermaatskappy Simba-Dickie-Group
Webwerf maerklin.de

Märklin is 'n Duitse speelgoedmaatskappy en een van die voorlopers in die vervaardiging van modeltreine. Hulle hoofkantoor is in Göppingen in die deelstaat Baden-Württemberg. Theodor Friedrich Wilhelm Märklin het die maatskappy in 1859 gestig en dit het oorspronklik speelgoed uit tin en blik vervaardig. In 1891 het die maatskappy begin om treine te vervaardig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (de) Märklin fährt weiter in der Erfolgsspur (PDF; 75 kB), Persverklaring van 11 Junie 2012

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]