Maanhaarbergroos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Maanhaarbergroos
Protea witzenbergiana 94973312.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. witzenbergiana
Binomiale naam
Protea witzenbergiana
E.Phillips

Die Maanhaarbergroos (Protea witzenbergiana) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf die Sederberg tot Hexrivierberge en die Bokkerivierberge. Die struik sprei uit en word 3 m in deursnee en 50 cm hoog. Dit blom van Maart tot Junie met die hoogtepunt van April tot Mei.

'n Brand vernietig die boom maar die sade oorleef. Die saad word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Dit is onbekend wat vir die bestuiwing verantwoordelik is, moontlik knaagdiere. Die plant groei op bergagtige hellings op hoogtes van 750 - 1 800 m.

In Engels staan dit as die Swan sugarbush bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]