Madiun
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Madiun | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Koördinate | 7 37S 111 31E |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 30 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2003) | 169.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 5.633/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.madiun.go.id/ |
Madiun (uitgespreek as Ma-dioen) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië. Hierdie lig oos van die rivier Madiun.
Vervoer
[wysig | wysig bron]- Mediun het 'n treinstasie aan die lyn Surabaya-Yogyakarta.
- Dit het 'n groot busstasie.
- Dit het twee lughawens, namelik ISWAHYUDI (internasionale kode WARI) en MAOSPATI (militêre lughawe).
Buurte
[wysig | wysig bron]Die stad het 3 buurte/administratiewe distrikte:
- Kartoharjo
- Manguharjo
- Taman
Burgemeester
[wysig | wysig bron]- Nederlands-Indiese tyd: Mr. R.A. Schotman (1929-1934); J.H. Boerstra (1933-1936); Mr. L. van Dijk (1936-1940); Dr. Mr. R.Ng. Soebroto (1940-1941); Mr. R. Soesanto Tirtiprodjo (1941-1942).
- Indonesiese tyd: Soedibjo; R.Porbo Siswono; Soepardi; R. Mochamad; R.M Sudiono; R. Singgih; R. Moentoro; R. Moestadjab; R. Roeslan; R. Soepardi; Soemadi; Soebagyo; Dr. R Roekito; Drs. Imam Soenardji; Achmad Dawaki; Drs. Marsoedi; Drs. Masdra M. Jasin; Drs. Bambang Pamoedjo; Drs. H. Achmad Ali; Kokok Raya.