Ligpers
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Malva (kleur))
#E0B0FF |
Ligpers is 'n ligte pers kleur (Engels: mauve),[1] wat vernoem is na die malvablom. Die eerste gebruik van die woord "mauve" as 'n kleur was in 1796-8 volgens die Oxford English Dictionary, maar die gebruik daarvan blyk skaars te gewees het voor 1859. Nog 'n naam vir die kleur is malva (mallow)[2] met die eerste aangetekende gebruik van malva as 'n kleurnaam in Engels in 1611.[3]
Ligpers is meer grys en meer blou as wat 'n vaal kleur van magenta sou wees. Baie vaal blomme genaamd "blou" is eintlik ligpers.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word ligpers as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #E0B0FF |
RGB-kleurmodel | (224, 176, 255) |
CMYK | (12, 31, 0, 0) |
HSV | (276°, 31%, 100%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Brians, Paul. "Mauve". Common Errors in English (in Engels). Washington State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2010. Besoek op 26 Februarie 2008.
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York: 1930 McGraw-Hill p. 198
- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York: 1930 McGraw-Hill; Color Sample of Mallow: p. 125 Plate 51 Color Sample I3