Boergondies (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die kleur wat herinner aan die wyn van Boergondië. Vir die gewes in Frankryk sien Boergondië.


#900020

Boergondies is 'n diep wynrooi kleur wat verwys na Boergondiese wyn.

Twee bottels puik Boergondiese rooiwyn van Gevrey-Chambertin, oorsprong Côtes de Nuits.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word boergondies as volg voorgestel:

Skakering
#900020
#9F1D35
#43302E
Gewone boergondies Skrilboergondies Ouboergondies
Heksadesimale kode #900020 #9F1D35 #43302E
RGB-kleurmodel (144, 0, 32) (159, 29, 53) (67, 48, 46)
CMYK (0, 97, 100, 50) (0, 97, 100, 40) (76, 0, 76, 20)
HSV (347°, 100%, 57%) (345°, 55%, 60%) (6°, 31%, 26%)

Sien ook[wysig | wysig bron]



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.