Gaan na inhoud

Skarlakenrooi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#FF2400

Die kleur skarlaken is 'n helderrooi met 'n effense oranje skynsel. In die spektrum van sigbare lig, en op die tradisionele kleurwiel, is dit kwartpad tussen rooi en oranje, effens minder oranje as vermiljoen.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]
'n Ou weegskaal in die Fort Nongqayi-museum, uitgestal teen 'n skarlakenrooi agtergrond

Volgens verskeie kleurskemas word skarlaken as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF2400
RGB-kleurmodel (255, 36, 0)
CMYK (0, 85, 100, 0)
HSV (8.5°, 100%, 100%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]