Maria Sharapova

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maria Sharapova
Mutua Madrid Open 2015.jpg
Sharapova tydens die Mutua Madrid Open in 2015
Volle naam Maria Yuryevna Sharapova
Land Vlag van Rusland Rusland
Woonplek Bradenton, Florida
Geboortedatum 19 April 1987 (1987-04-19) (28 jaar oud)
Geboorteplek Njagan, Russiese SFSR, Sowjetunie
Lengte 1,88 m[1]
Begin as professioneel 19 April 2001[1]
Speel Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $34 898 240[2]
Amptelike webblad mariasharapova.com
Enkelspel
Loopbaantitels 35 WTA, 4 ITF
Hoogste rang No. 1 (22 Augustus 2005)[1]
Huidige rang No. 2 (13 Julie 2015)[1]
Grand Slam uitslae
Australiese Ope W (2008)
Franse Ope W (2012, 2014)
Wimbledon W (2004)
VSA Ope W (2006)
Toer Eindronde W (2004)
Olimpiese Spele Silver medal.svg Silwermedalje (2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 23–17[1]
Loopbaantitels 3 WTA[1]
Hoogste rang No. 41 (14 Junie 2004)[1]
Australiese Ope 2R (2003, 2004, 2008)
VSA Ope 2R (2003)
VSA Ope KE (2004)
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2015.

Maria Yuryevna Sharapova (Russies: Мари́я Ю́рьевна Шара́пова [mɐˈrʲijə ˈjʉrʲjɪvnə ʂɐˈrapəvə] ; gebore 19 April 1987 in Njagan, Wes-Siberië) is 'n Russiese tennisspeler en model.

Sharapova is bekend vir haar harde gekreun tydens wedstryde soos sy houe slaan. Tydens 'n wedstryd in 2005 op Wimbledon word sy gemeet op 101 dB, ongeveer die volume van 'n polisiemotor se sirene op kort afstand.[3]

Grand Slam-rekord[wysig | wysig bron]

Die tabel toon Sharapova haar prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2003 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 2
2004 Rondte 3 Kwarteindstryd Wenner Rondte 3
2005 Halfeindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd Halfeindstryd
2006 Halfeindstryd Rondte 4 Halfeindstryd Wenner
2007 Eindstryd Halfeindstryd Rondte 4 Rondte 3
2008 Wenner Rondte 4 Rondte 2 Beseer
2009 Beseer Kwarteindstryd Rondte 2 Rondte 3
2010 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 4
2011 Rondte 4 Halfeindstryd Eindstryd Rondte 3
2012 Eindstryd Wenner Rondte 4 Halfeindstryd
2013 Halfeindstryd Eindstryd Rondte 2 Beseer
2014 Rondte 4 Wenner Rondte 4 Rondte 4
2015 Eindstryd Rondte 4 Halfeindstryd

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 (en) Maria Sharapova”. WTA. URL besoek op 9 Junie 2015.
  2. (en) WTA Million Dollar Club”. (PDF) WTA. URL besoek op 23 Mei 2015.
  3. Megan Lane (22 Junie 2005). “Why do women tennis stars grunt?”. BBC News. URL besoek op 23 Augustus 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]