Marioepol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marioepol

Маріу́поль • Мариу́поль
Stad
Mariupol postcard.jpg
Vlag van Marioepol
Vlag
Marioepol is in Oekraïne
Marioepol
Marioepol
Koördinate: 47°5′45″N 37°32′58″O / 47.09583°N 37.54944°O / 47.09583; 37.54944
LandVlag van Oekraïne Oekraïne
OblastDonetsk
Oppervlak
 • Totaal244 km2 (94 vk, m,)
Hoogte
174 m (571 ft)
Bevolking
 • Totaal465 000
Webwerfmarsovet.org.ua

Marioepol (Oekraïens: Маріу́поль; Russies: Мариу́поль; Grieks: Μαριούπολη) is 'n stad in suidoostelike Oekraïne langs die See van Azof. Met sowat 465 duisend inwoners,[1] is die stad die 10de grootste in die land en tweede grootste (naas Donetsk) in die Donetsk-oblast.

Demografie[wysig | wysig bron]

Ongeveer 60% van alle Grieke in Oekraïne woon binne die stad of in die omliggende gebied.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]