Marlene Clark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marlene Clark
Geboorte 19 Desember 1949 (1949-12-19) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marlene Clark (gebore 19 Desember 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enter the Dragon (1973), Ganja & Hess (1973), Lord Shango (1975), en Switchblade Sisters (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: Stop
  • 1972: Night of the Cobra Woman
  • 1973: Enter the Dragon
  • 1973: Ganja & Hess
  • 1974: The Beast Must Die
  • 1974: Black Mamba
  • 1975: Lord Shango
  • 1975: Switchblade Sisters
  • 1977: The Baron

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1977: The Richard Pryor Show

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]