Martín Vizcarra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Martín Vizcarra
Martín Vizcarra

67ste president van Peru
Ampsbekleër
Termynaanvang
23 Maart 2018
Voorafgegaan deur Pedro Pablo Kuczynski

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Maart 1963 (1963-03-22) (58 jaar oud)

Martín Vizcarra (gebore 22 Maart 1963) is 'n Peruaanse politikus wat van 23 Maart 2018 tot 9 November 2020 die president van Peru was. Die Peruaanse kongres het hom “moreel onbevoeg” verklaar en uit sy amp ontslaan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]