Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of South Africa.svg Matjhabeng
Kaart van Suid-Afrika wat Matjhabeng in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Lejweleputswa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS184
Burgemeester Nkosenjani Speelman (ANC)
Hoofstad Welkom
Grootste tale Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans
Area 5 155 km²  
Bevolking 406,461 (2011)

Die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Korrupsie[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit maak in 2011 nuus as een van die ergste voorbeelde van wydverspreide korrupsie onder ampsdraers van die ANC-regering. Oor vier jaar het sowat twee miljard rand hier spoorloos verdwyn.[1]

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels[wysig | wysig bron]

Party 2000 2006 2011
ANC 56 57 52
COPE 0 0 3
DA 14 11 16
VF+ 0 1 1
PAC 1 1 0
ACDP 0 1 0
UDM 1 0 0
Onafh. 1 0 0

Verwysings[wysig | wysig bron]