Gaan na inhoud

Nala Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nala
Kaart van Suid-Afrika wat Nala in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Lejweleputswa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS185
Burgemeester Mpai Mogorosi
Hoofstad Bothaville
Grootste tale Suid-Sotho, Xhosa, Afrikaans
Area 4 129 km²  
Bevolking 81,220 (2011)

Die Nala Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Nala is 'n Sesotho-woord vir Welstand.

Mpai Mogorosi is die burgemeesteres.[1]

Nedersettings

[wysig | wysig bron]

Volgens die 2011-sensus word die munisipaliteit as volg ingedeel:[2]

Plek Sensuskode Oppervlak (km2) Bevolking
Balkfontein 468004 1.12 154
Bothaville 468001 33.26 4,152
Kgotsong 468002 9.74 41,878
Monyakeng 468005 3.80 25,392
Wesselsbron 468006 10.26 1,415
Res van die munisipaliteit 468003 4,070.61 8,229

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Contact information: Nala Local Municipality" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2012. Besoek op 5 Februarie 2010.
  2. Lookup Tables - Statistics South Africa