Menterwolde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Menterwolde
Die kerk van Noordbroek, 14e eeu
Die kerk van Noordbroek, 14e eeu
Vlag van Menterwolde
Vlag
Wapen van Menterwolde
Wapen
Ligging van Menterwolde in Groningen-provinsie
Ligging van Menterwolde in Groningen-provinsie
Koördinate: 53°08′N 6°52′O / 53.133°N 6.867°O / 53.133; 6.867Koördinate: 53°08′N 6°52′O / 53.133°N 6.867°O / 53.133; 6.867
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Groningen.svg Groningen
Munisipaliteit Midden-Groningen
Oppervlak
 - Voormalige munisipaliteit 81,62 km²  (31,5 vk m)
 - Land 80,33 km² (31 vk m)
 - Water 1,29 km² (0,5 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2014)
 - Voormalige munisipaliteit 12 250
 - Digtheid 152/km² (393,7/myl2)
Poskode 9630-39, 9649-51
Skakelkode(s) 0598
Webwerf: www.menterwolde.nl

Menterwolde is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 1990 deur die samevoeging van die munisipaliteite Meeden, Muntendam en Oosterbroek. Muntendam is die administratiewe setel van die voormalige munisipaliteit gewees.

Op 1 Januarie 2018 is Menterwolde opgegaan in die nuwe munisipaliteit Midden-Groningen.

Plekke[wysig | wysig bron]

Beneden Veensloot, Borgercompagnie, Boven Veensloot, Duurkenakker, Korengarst, Meeden, Muntendam, Noordbroek, Spitsbergen, Stootshorn, Tripscompagnie, Tusschenloegen, Tussenklappen, Uiterburen en Zuidbroek.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]