Midden-Groningen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Midden-Groningen
Wapen van Midden-Groningen
Wapen
Kaart van Midden-Groningen in Groningen-provinsie
Kaart van Midden-Groningen in Groningen-provinsie
Koördinate: 53°11′N 6°49′O / 53.183°N 6.817°O / 53.183; 6.817Koördinate: 53°11′N 6°49′O / 53.183°N 6.817°O / 53.183; 6.817
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Groningen.svg Groningen
Gestig op 1 Januarie 2018
Regering
 - Burgemeester Rein Munniksma (waarnemend)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 313,51 km²  (121 vk m)
 - Land 299,49 km² (115,6 vk m)
 - Water 14,02 km² (5,4 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2018)
 - Munisipaliteit 61 000
Skakelkode(s) 0598
Webwerf: www.midden-groningen.nl

Midden-Groningen is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Groningen. Die munisipale gebied het 'n bevolking van 61 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 313,51 km². Die munisipaliteit is op 1 Januarie 2018 deur die saamsmelting van die munisipaliteite Hoogezand-Sappemeer, Menterwolde en Slochteren gestig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]