Midrand (Gautrein-stasie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die stasie in aanbou in Mei 2010

Midrandstasie is 'n stasie op die Gautreinhoëspoedtreinroete in Midrand, Gauteng. Die stasie is in Augustus 2011 voltooi en geopen.


Gautrein-stasies Flag of South Africa
Hatfield | Pretoria | Centurion | Midrand | Marlboro | Sandton | Rosebank | Park | Rhodesfield | O.R. Tambo Internasionale Lughawe