Rhodesfield (Gautrein-stasie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uitsig oor die voorstad van Rhodesfield

Rhodesfieldstasie is 'n treinstasie in die voorstad van Rhodesfield, in Kemptonpark.

Dit is 'n dubbeldoelstasie aangesien die nuwe boonste vlak die Gautreinhoëspoedtreine akkommodeer, en die onderste vlak die ouer Metrorail ('n afdeling van PRASA) se passasiers bedien. Die twee spoorlyne is nêrens in verbinding met mekaar nie en die spoorstelsels word apart beheer en bedryf.


Gautrein-stasies Flag of South Africa
Hatfield | Pretoria | Centurion | Midrand | Marlboro | Sandton | Rosebank | Park | Rhodesfield | O.R. Tambo Internasionale Lughawe