Mies Bouwman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mies Bouwman
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mies Bouwman in 1979

Geboortenaam Maria Antoinette Bouwman
Gebore (1929-12-31)31 Desember 1929
Amsterdam, Nederland
Oorlede 26 Februarie 2018 (op 88)
Elst, Nederland
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederland
Beroep Televisie-aanbieder
Bekend vir Televisieprogramme

Maria Antoinette (Mies) Bouwman (31 Desember 1929 in Amsterdam26 Februarie 2018 in Elst (Utrecht)) was 'n bekende Nederlandse televisie-aanbieder.

Bouwman was die eerste televisie-omroeper van die KRO, en het baie televisieprogramme soos In die Hoofrol, Open die Dorp, Mies en Skene en Eén van die Agt aangebied.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]