Mika Häkkinen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mika Häkkinen
Mika Häkkinen in 2016
Mika Häkkinen in 2016
Geboortedatum 28 September 1968 (1968-09-28) (49 jaar oud)
Geboorteplek Vantaa, Finland
Volle naam Mika Pauli Häkkinen
Nasionaliteit Vlag van Finland Finland
Aktiewe jare 1991–2001
Ou span(ne) Lotus, McLaren, Mercedes AMG
Inskrywings 165 (161 wegspringkere)
Kampioenskappe 2 (1998, 1999)
Oorwinnings 20
Podiums 51
Loopbaanpunte 420
Voorste wegspronge 26
Vinnigste rondtes 25
Eerste wedren 1991 Verenigde State GP
Eerste wen 1997 Europese GP
Laaste wen 2001 Verenigde State GP
Laaste inskrywing 2001 Japannese GP

Mika Häkkinen (gebore 28 September 1968 in Vantaa, Finland), bynaam "The Flying Finn" is 'n Finse voormalige Formule Een-motorrenbestuurder wat vir die McLaren-Mercedesspan gejaag het. Hy was die Formule Een Wêreldbestuurderskampioen in 1998 en 1999.