Moana (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Moana
Moana.svg
Regisseur
Produksieleier Osnat Shurer
Draaiboek Jared Bush
Met
Musiek deur
Redigeerder Jeff Draheim
Ateljee
Verspreider Walt Disney Studios
Motion Pictures
Speeltyd 107 min[1]
Land VSA
Taal Engels
Begroting VS$150-175 miljoen[2][3]
Bruto wins VS$645 miljoen[1]

Moana is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2016 wat deur Ron Clements en John Musker geregisseer is en die stemme van Dwayne Johnson, Rachel House, Temuera Morrison, Jemaine Clement, Nicole Scherzinger en andere gebruik. Die rolprent is deur Osnat Shurer vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Jared Bush geskryf met musiek van Mark Mancina, Lin-Manuel Miranda en Opetaia Foa'i.

Rolverdeling[wysig | wysig bron]

Vrystelling[wysig | wysig bron]

Die film is op 23 November 2016 in teaters in die Verenigde State vrygestel[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Moana (2016)". Box Office Mojo. Besoek op 13 November 2019.
  2. Fleming, Mike Jr. (24 Maart 2017). "No. 12 'Moana' Box Office Profits – 2016 Most Valuable Movie Blockbuster Tournament". Deadline Hollywood. Besoek op 25 Maart 2017.
  3. Rubin, Rebecca (1 November 2018). "Thanksgiving Box Office: 'Ralph Breaks the Internet' Battles 'Creed II,' 'Robin Hood'". Variety. Besoek op 4 November 2018.
  4. Yamato, Jen (10 November 2014). "Disney Dates 2016 Animated Pics 'Zootopia' & 'Moana'". Deadline Hollywood. Besoek op 10 November 2014.

.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]