Namakwalandse madeliefie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Namakwalandse madeliefie
Dimorphotheca sinuata.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. sinuata
Binomiale naam
Dimorphotheca sinuata

Die Namakwalandse madeliefie (Dimorphotheca sinuata) is 'n eenjarige blomplant en is Suid-Afrika se gewildste lenteblom. Die spesie is inheems, maar nie endemies aan Suid-Afrika nie. Dit kom in die Wes- en die Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.[1]

Blomtyd is Julie tot September. Die blomme is groot en oranje of geel en gaan slegs in sonlig oop. Hulle draai altyd na die son. Die plant verkies vol son en matige water.

Galery[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]