Nanning

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
南宁市 (Nánníng shì)
Nanning
Nanning skyline 2008.JPG
Nanning Strate
Ligging in die Guangxi
Ligging van Nanning

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 绿城 Lucheng
"Stad van die Groen"
Afkorting: Yong
Oppervlakte: 22 112 km²
Bevolking (2009): 6 480 000 Munisipaliteit
Digtheid (2009): 22112/km² Munisipaliteit
BIP (2009):
 - per kapita
CNY 1492,7 billion
CNY  
Hoogte bo seespieël: 74-79m
Poskode: 530000
Areakode: +86/0771
Nommerplaat-identifikasie : 桂 A, B, C, F, G, H
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.nanning.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe:
CPC Nanning
Komitee-Sekretaris:
Chen Wu
Burgemeester: Zhou Hongbo

Nanning (Sjinees: 南宁) is 'n stad in die suide van Sjina en is die hoofstad van die Outonome Gewes Guangxi Zhuang. In 2009 het die stad-gewes 'n bevolking van 6 480 000 mense gehad. Die administratiewe gebied van die Nanning strek oor 'n oppervlakte van 22 112 vierkante kilometer.