Newfoundland en Labrador

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Terre-Neuve-et-Labrador
Newfoundland and Labrador
Newfoundland en Labrador
Vlag Landswapen
(Vlag van Newfoundland en Labrador) (Landswapen van Newfoundland en Labrador)
Leuse : Quaerite Primum Regnum Dei
Newfoundland and Labrador, Canada.svg
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Flag of Canada.svg Kanada
Hoofstad St. John's
47°35′N 52°41′W
Grootste stad St. John's
Goewerneur-generaal John Crosbie
Eerste Minister Kathy Dunderdale (Konserwatiewe Party van Kanada)
Oppervlakte 405 212 km²
 - Land 373 872 vk km
 - Water 31 340 vk km (7,7%)
Bevolking (2008)
 - Totaal 508 270 inw.
 - Digtheid 1,43 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 31 Maart 1949
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 7
 - Senaat 6
Posafkorting NL
Voorsetsel by poskode A
Tydsone UTC -3,5
Internet-domein .nl.ca

Newfoundland en Labrador (Engels: Newfoundland and Labrador [ˌnuːfən(d)ˈlænd ən(d) læbrəˈdɔr], Frans: Terre-Neuve-et-Labrador) is die mees oostelike van Kanada se tien provinsies.

Die provinsie, wat uit die eiland Newfoundland en die gebied Labrador op die vasteland bestaan, was die laaste provinsie wat in 1949 onder die oorspronklike naam Newfoundland by die Kanadese Federasie aangesluit het. Die provinsiale regering het egter reeds vanaf 1964 na homself as die "Regering van Newfoundland en Labrador" verwys, en op 6 Desember 2001 is die Grondwet van Kanada gewysig om "Newfoundland and Labrador" as die nuwe amptelike naam van die provinsie te bekragtig. In die omgangstaal verwys Kanadese nogtans gewoonlik na die provinsie as "Newfoundland" en na die vastelandse gebied as "Labrador".


Vlag van Kanada Kanada Wapen van Kanada
Provinsies
en gebiede
:
AlbertaBrits-ColumbiëManitobaNewfoundland en LabradorNieu-BrunswykNova ScotiaOntarioPrins-Edward-EilandQuebecSaskatchewan
Noordwestelike gebiedeNunavutYukon