Nhlaralumi
Voorkoms
Nhlaralumi | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 234 m |
Koördinate: 24°2′30″S 31°30′4″O / 24.04167°S 31.50111°O |
Die Nhlaralumi is 'n klein sytak van die Olifantsrivier in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika. Dit vloei deur die Timbavati- en Umbabat-natuurreservaat voor dit binne die Krugerwildtuin by die Olifants aansluit.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Monding
[wysig | wysig bron]Roete
[wysig | wysig bron]Vloei deur ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Nhlaralumi se samevloei by Geonames.org (cc-by)