Nick Clegg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nick Clegg
Nick Clegg

Vise-Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
11 Mei 2010
Eerste Minister David Cameron
Voorafgegaan deur John Prescott

Lord-Voorsitter van die Raad
Ampsbekleër
Amp betree
11 Mei 2010
Eerste Minister David Cameron
Voorafgegaan deur Peter Mandelson

Leier van die Liberaal-Demokrate
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
{{{term_start3}}}
Vise Vince Cable
Simon Hughes
Voorafgegaan deur Vince Cable (waarnemend)

Liberaal-Demokratiese Binnelandse Sake Spreker
Ampstermyn
2 Maart 2006 – 18 Desember 2007
Voorafgegaan deur Mark Oaten
Opgevolg deur Chris Huhne

Lid van die Britse Parlement vir Sheffield Hallam
Incumbent
Ampsaanvaarding
5 Mei 2005
Voorafgegaan deur Richard Allan

Lid van die Europese Parlement vir East Midlands
Ampstermyn
10 Junie 1999 – 10 Junie 2004
Voorafgegaan deur Posisie gestig
Opgevolg deur Bill Newton Dunn

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Januarie 1967 (1967-01-07) (47 jaar oud)
Chalfont St Giles, Engeland, Verenigde Koninkryk
Politieke party Liberaal-Demokrate
Eggenoot/eggenote Miriam González Durántez
Kind(ers) 3
Alma Mater Robinson College, Cambridge
University of Minnesota, Twin Cities
College of Europe
Religie Geen (Agnostisisme)[1]

Nicholas William Peter (Nick) Clegg (Chalfont St Giles, Buckinghamshire, 7 Januarie 1967) is 'n Britse politikus. Hy is die politieke leier van die Liberaal-Demokrate en sedert 2005 lid van die Britse Laerhuis. Sedert 11 Mei 2010 is hy vise-Eerste Minister in 'n koalisie van die Konserwatiewe Party met die Liberaal-Demokrate.

Sy moeder kom uit Nederland, sy vader is van Ruslandduitse en Britse afkoms. Hy is tweetalig - Engels en Nederlands - opgevoed. Hy praat ook vlot Spaans, Duits en Frans.

Verwysings[wysig]