Nicol Stassen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nicol Stassen is 'n Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy verwerf 'n BA-talegraad in Afrikaans, Russies, en Duits, 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, en 'n doktersgraad in geskiedenis. Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

  • 2009: Afrikaners in Angola, 1928–1975
  • 2010: The Boers in Angola, 1928–1975
  • 2011: William Chapman – Reminiscences
  • 2018: De Jagers in die Dorsland

Bronne[wysig | wysig bron]