Noah Huntley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Noah Huntley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Noah Cornelius Marmaduke Huntley
Geboorte 7 September 1974 (1974-09-07) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Noah Huntley (gebore 7 September 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Event Horizon (1997), 28 Days Later... (2002), The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe (2005), en Snow White and the Huntsman (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Event Horizon
  • 2002: 28 Days Later...
  • 2005: The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe
  • 2012: Snow White and the Huntsman
  • 2017: Middleground

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: Ruth Rendell Mysteries
  • 1994: Moonacre
  • 2007: The Restaurant
  • 2007: A&E

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: The Cyberstalking
  • 2004: Night Kitchen
  • 2013: Date My Porn Star

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]