Noordwesdistrik, Botswana
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Noord-Wes (Botswana))
Noordwesdistrik | |
---|---|
Land: | Botswana |
Hoofstede: | Maun |
Oppervlakte: | 129 930 km² |
Bevolking: | 142 970 (2001) |
Bevolkingsdigtheid: | 1,1/km² |
Die Noordwesdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 142 930 gehad en sy hoofstad is Maun. Dit grens in die weste en noorde aan Namibië.
Distrikte van Botswana | |||
---|---|---|---|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos |