Noxolo Kiviet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Noxolo Kiviet
Noxolo Kiviet

Adjunkminister van Openbare werke en Infrastruktuur
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Pos geskep

Premier van die Oos-Kaap
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 20 Mei 2014
Voorafgegaan deur Mbulelo Sogoni
Opgevolg deur Phumulo Masualle

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 7 Mei 2019
Voorafgegaan deur Fikile Xasa
Opgevolg deur Helen Sauls-August
Ampstermyn
2004 – 2009
Voorafgegaan deur Mkhangeli Matomela
Opgevolg deur Fikile Xasa

Voorsitter van die portefeuljekomitee van die Premier van die Oos-Kaap
Ampstermyn
2003 – 2004

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Julie 1963 (1963-07-21) (56 jaar oud)
Oos-Londen, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Fort Hare

Noxolo Kiviet (gebore 21 Julie 1963, Oos-Londen) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was vanaf 2009 tot 2014 die premier van die Oos-Kaap, nadat sy sedert 2004 in die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer gedien het.[1]

Kiviet is 'n lid van die regerende African National Congress. Na die algemene verkiesing van Mei 2019 het Kiviet 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika geword. Sy is deur president Cyril Ramaphosa as adjunkminister van openbare werke en infrastruktuur aangewys. Sy neem op 30 Mei 2019 die amp aan en dien tans saam met minister Patricia de Lille.[2]

Opleiding[wysig | wysig bron]

Sy het 'n B.Admin asook 'n B.Admin (honneurs) aan die Universiteit van Fort Hare behaal. In 2010 was sy een van die belangrikste gegradueerdes aan Fort Hare, met die toekenning van die Meestersgraad in Publieke Administrasie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Meet the Premier".
  2. Mkentane, Luyolo (30 Mei 2019). "'Humbled and honoured' minister De Lille vows to keep fighting for justice". BusinessLIVE. Besoek op 8 Januarie 2020.


Voorafgegaan deur
Pos geskep
Adjunkminister van Openbare werke en Infrastruktuur
2019–
Opgevolg deur
sittend
Voorafgegaan deur
Mbulelo Sogoni
Premier van die Oos-Kaap
2009–2014
Opgevolg deur
Phumulo Masualle