OCLC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skip Prichard, direkteur van OCLC sinds 2013, in Kaapstad

OCLC (Engels vir: Online Computer Library Center, Inc.) is 'n biblioteekdiens en navorsingsorganisasie wat mense help om inligting meer geredelik te bekom en kostes te verminder.[1] Dit is op 6 Julie 1967 as die nie-winsgewende organisasie Ohio College Library Center geregistreer.[2] 72,000 biblioteke in 86 lande gebruik OCLC se dienste om materiaal te soek en te stoor.[3] Die organisasie is deur Fred Kilgour gestig en hulle hoofkantoor is in Dublin, Ohio, V.S.A geleë.

Verwysings[wysig]

  1. About OCLC”. OCLC. URL besoek op 17 September 2009.
  2. IDEALS, Initial system design for the Ohio College Library Center: A case history
  3. OCLC renames European division”. Business First of Columbus: 22 Oktober 2007. URL besoek op 9 November 2007.