Olga Samaroff

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Olga Samaroff
Olga Samaroff2.gif
GeboortenaamLucy Mary Olga Agnes Hickenlooper
Geboorte8 Augustus 1880
San Antonio, Texas
Afsterwe17 Mei 1948
New York Stad, New York
Beroep(e)
  • klassieke pianis
  • klavier pedagoog
  • musiekkritikus
Portal.svg Musiekportaal

Olga Samaroff (8 Augustus 1880 – 17 Mei 1948) was 'n Amerikaanse pianis, musiekkritikus, en pedagoog. Haar onderwysers was o.a. die seun van Charles-Valentin Alkan, Élie-Miriam Delaborde. Haar tweede man was die dirigent Leopold Stokowski.[1]

Noemenswaardige studente[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Artikel vertaal vanuit die Engelse Wikipedia artikel

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]