Oruro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oruro
Stad
'n Uitsig oor Oruro
'n Uitsig oor Oruro
Vlag van Oruro
Vlag
Oruro is in Bolivië
Oruro
Oruro
Koördinate: 17°58′S 67°07′W / 17.967°S 67.117°W / -17.967; -67.117
LandVlag van Bolivië Bolivië‎
DepartementOruro
ProvinsieCercado
Stigting1 November 1606
Regering
 • BurgemeesterRossío Pimentel
Oppervlak
 • Totaal1 633 km2 (631 vk, m,)
Hoogte
3 706 m (12 159 ft)
Bevolking
 • Totaal240 966
 • Digtheid150/km2 (380/vk, m,)

Oruro is 'n stad in Bolivië‎ met 'n bevolking van 240 966. Die stad is op 1 November 1606 deur Spanjaarde onder Don Manuel Castro de Padilla gestig.