Otto Günsche

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel verwys nie na 'n geldige bron nie. 'n Geldige bron is noodsaaklik, vanweë Wikipedia se verifieerbaarheidsbeleid Indien 'n geldige bron nie binne twee weke vanaf die toevoeging van hierdie sjabloon gevind word nie, mag hierdie artikel verwyder word. (17 Januarie 2020). Verwyder gerus hierdie sjabloon indien 'n geskikte bron toegevoeg word.


Otto Günsche.jpg

Otto Günsche (24 September 1917 - 2 Oktober 2003) was tydens die Tweede Wêreldoorlog 'n middelrangse offisier ("Sturmbannführer") in die Waffen-SS van Nazi-Duitsland. Hy was 'n lid van die SS-afdeling Leibstandarte voordat hy Adolf Hitler se persoonlike adjudant geword het.

Günsche is op 2 Mei 1945 deur soldate van die Rooi Leër in Berlyn in hegtenis geneem. Nadat hy in die Sowjetunie in verskillende gevangenisse en arbeidskampe aangehou is, is hy op 2 Mei 1956 uit die Bautzen Penitentiary vrygelaat.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]