Pachycephalosauria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pachycephalosauria
Tydperk: Laat Kryt 90–66 m. jaar gelede
’n Afdruk van die skedel van ’n Pachycephalosaurus wyomingensis (Oxford University Museum of Natural History).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Superorde: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Suborde: Marginocephalia
Superfamilie: Pachycephalosauria
(Sternberg, 1945)
Tipe-spesie
Troodon wyomingensis
Tyrannosaurus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Klade: Marginocephalia
Familie: Pachycephalosauridae
(Sternberg, 1945)

Pachycephalosauria (van die Griekse παχυκέφαλοσαυρος vir "dikkop-akkedisse") is ’n klade Ornithischia-dinosourusse. Bekende genera sluit in Pachycephalosaurus, Stegoceras, Stygimoloch en Dracorex. Die meeste het tydens die Laat Kryt-periode voorgekom in wat nou Noord-Amerika en Asië is. Hulle was tweepotige, plantvretende/vleisvretende diere met dik skedels. Die rede vir hul koepelvormige skedels is onseker; die gewilde teorie is dat hulle dit gebruik het om mekaar soos sekere boksoorte met die kop te stamp.

Taksonomie[wysig | wysig bron]

  • Familie Pachycephalosauridae
    • Acrotholus
    • Alaskacephale
    • Amtocephale
    • Colepiocephale
    • Goyocephale
    • Gravitholus
    • Hanssuesia
    • Homalocephale – dalk ’n jong Prenocephale
    • Prenocephale
    • Sphaerotholus
    • Stegoceras (insl. Ornatotholus)
    • Texacephale
    • Tylocephale
    • Wannanosaurus
    • Tribe Pachycephalosaurini
      • Dracorex – dalk jong Pachycephalosaurus
      • Pachycephalosaurus
      • Stygimoloch – dalk jong Pachycephalosaurus
  • Nomina dubia (name onseker)
    • Ferganocephale
    • Heishansaurus (dalk ’n ankilosourus)
    • “Stegoceras” bexelli