Dunbekwalvisvoël
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Pachyptila belcheri)
Dunbekwalvisvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. belcheri
|
Binomiale naam | |
Pachyptila belcheri |
Die Dunbekwalvisvoël (Pachyptila belcheri) is 'n walvisvoël en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 25 – 27 cm groot en weeg 120 - 170 g met 'n vlerkspan van 52 - 62 sentimeter. Daar broei 3 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Slender-billed prion.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7