Papajaklits (kleur)
Voorkoms
#FFEFD5 |
Papajaklits is 'n vaal-oranje kleur, dit stel die kleur voor wat verkry word as verpulpte papajas met vanielje roomys, geklopte room of jogurt gemeng word.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word Papajaklits as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFEFD5 |
RGB-kleurmodel | (255, 239, 213) |
CMYK | (0, 0, 50, 100) |
HSV | (37°, 16%, 100%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |