Gaan na inhoud

Suurlemoen-lemmetjie (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#E3FF00

Suurlemoen-lemmetjie is 'n fluoreserende chartreuse-kleur wat verwys na 'n kombinasie van suurlemoen- en lemmetjie-vrugteskille.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word suurlemoen-lemmetjie as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #E3FF00
RGB-kleurmodel (227, 255, 0)
CMYK
HSV (67°, 100%, 100%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]