Partizan Belgrado

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Partizan Belgrado
Volle naam Fudbalski klub Partizan Beograd
Stigting 1945
Tuisveld Partizan Stadion,
Belgrado
Kapasiteit 32 710
Voorsitter Ivan Curkovic
Afrigter Marko Nikolic
Liga SuperLiga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Partizan Belgrado is 'n Serwiese sokkerspan in Belgrado, Serwië. Die span speel in die SuperLiga. Hulle het sterk mededinging met die ander span in Belgrado: Rooi Ster Belgrado. Die derby tussen die spanne staan bekend as die Eeuige Derby.

Erelys[wysig | wysig bron]

  • Kampioen Serwië (25)
1947, 1949, 1961, 1962, 1963, 1965, 1976, 1978, 1983, 1986, 1987, 1993, 1994, 1996, 1997, 1999, 2002, 2003, 2005, 2008, 2009, 2010, 2011, 2012, 2013
  • Serwiese Beker (12)
1947, 1952, 1954, 1957, 1989, 1992, 1994, 1998, 2001, 2008, 2009, 2011

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]