Derby (sport)
Voorkoms
'n Derby is 'n sportwedstryd tussen twee spanne uit dieselfde dorp of streek. Daar is gewoonlik sterk mededinging tussen die spanne en die wedstryd trek dikwels groot belangstelling deur ondersteuners. Die woord derby kom oorspronklik van die perdewedren The Derby, wat sedert 1780 in Engeland gehou word. In die 19de eeu kry die woord sy huidige betekenis vir sokker- en rugbywedstryde in Engeland.
Derbies in Suid-Afrika
[wysig | wysig bron]Rugby
[wysig | wysig bron]- Bulls - Stormers (in Superrugby)
- Blou Bulle - Goue Leeus (in Curriebekerrugby)
- Die Soweto Derby: Kaizer Chiefs - Orlando Pirates (een van die bekendste sokkerderbies in Afrika)
- Die Kaapstad-derby: Santos - Ajax Kaapstad
- Die Vrystaat-derby: Bloemfontein Celtic - Free State Stars
- Die Tshwane-derby: Mamelodi Sundowns - Supersport United
- Die Durban-derby: AmaZulu - Golden Arrows
Derbies in die res van die wêreld
[wysig | wysig bron]Rugby
[wysig | wysig bron]- Le derby des stades: Stade Toulousain - Stade Français (in Frankryk)
- The colours match: University College Dublin - Dublin University (in Ierland)
- Die Nasionale derby van Italië: Aironi - Benetton Treviso (in Italië)
- Die M1 derby: Brisbane Broncos - Goudkus Titans (in Australië)
- Battle of the Bridge: Auckland - North Harbour (in Nieu Seeland)
Sokker
[wysig | wysig bron]- Die Kaïro Derby: Al-Ahly - Zamalek (in Egipte; miskien die strafste derby in Afrika)
- Die Tunis Derby: Club Africain - Espérance (in Tunisië)
- The Big Clash: RSC Anderlecht - Standard Luik (in België)
- Die Brugse derby: Cercle Brugge - Club Brugge (in België)
- Die Revierderby: FC Schalke 04 - Borussia Dortmund (in Duitsland)
- Die Nordderby: Hamburger SV - Werder Bremen (in Duitsland)
- Die Derby van die ewige vyande: Olympiacos Piraeus - Panathinaikos (in Griekeland; ook in andere sporte)
- Die Derby della Madonnina: Internazionale - AC Milan (in Italië)
- De Klassieker: AFC Ajax - Feyenoord (in Nederland)
- Die Twentse derby: Heracles Almelo - FC Twente (in Nederland)
- Die Gelderse derby: NEC - Vitesse (in Nederland)
- Die Lichtstad derby: PSV Eindhoven - FC Eindhoven (in Nederland)
- Die IJsselderby: Go Ahead Eagles - FC Zwolle (in Nederland)
- Die Kraków derby: Wisła Kraków - Cracovia (in Pole)
- El Clásico: FC Barcelona - Real Madrid (in Spanje)
- Die Istanbul derbisi: Galatasaray - Fenerbahçe (in Turkye; ook in andere sporte)
- Die Old Firm: Celtic FC - Rangers (in Skotland; miskien die strafste derby in die wêreld)
- Die Northwest Derby: Manchester United - Liverpool FC (in Engeland)
- Die North London Derby: Tottenham Hotspur - Arsenal FC (in Engeland)
- Die Manchester Derby: Manchester City - Manchester United (in Engeland)
- Die Merseyside Derby: Everton FC - Liverpool FC (in Engeland)
- Die Tyne-Wear derby: Newcastle United - Sunderland FC (in Engeland)
- El Clásico de Clásicos: Club América - Chivas de Guadalajara (in Meksiko)
- Superderby: Boca Juniors - River Plate (in Argentinië; ook in andere sporte)
- Fla-Flu: Flamengo - Fluminense (in Brasilië)