Rooi Ster Belgrado

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooi Ster Belgrado
Grb-fk-crvena-zvezda.svg
Volle naam Фудбалски клуб Црвена звезда
(Rooi Ster Belgrado)
Stigting 4 Maart 1945
Tuisveld Rooi Ster Stadion,
Belgrado
Kapasiteit 55 538 [1]
Voorsitter Vlag van Serwië Svetozar Mijailović
Afrigter Vlag van Serwië Vladan Milojević
Liga SuperLiga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Rooi Ster Belgrado is 'n Serwiese sokkerspan in Belgrado, Serwië. Die span speel in die SuperLiga. Rooi Ster is die enigste span in Serwië wat al die Europabeker gewen het (in 1991). Hulle het sterk mededinging met die ander span in Belgrado naamlik Partizan Belgrado. Die Derby tussen die spanne staan bekend as die Eternal Derby of Suidoostelike Europa Derby bekend.

In 1958 is hulle deur Manchester United uit die Europese Beker geslaan, maar op hul terugreis na Engeland het agt Manchester United-spelers gesterf toe die vliegtuig neergestort het met die opstyg vanaf München.[2]

Erelys[wysig | wysig bron]

  • Kampioen Serwië (32)
1946, 1951, 1952–53, 1955–56, 1956–57, 1958–59, 1959–60, 1963–64, 1967–68, 1968–69, 1969–70, 1972–73, 1976–77, 1979–80, 1980–81, 1983–84, 1987–88, 1989–90, 1990–91, 1991–92, 1994–95, 1999–00, 2000–01, 2003–04, 2005–06, 2006-07, 2013-14, 2015-16, 2017-18, 2018-19, 2019/20, 2020/21.
  • Serwiese Beker (25)
1948, 1949, 1950, 1958, 1959, 1964, 1968, 1970, 1971, 1982, 1985, 1990, 1993, 1995, 1996, 1997, 1999, 2001, 2002, 2004, 2006, 2007, 2010, 2012, 2017, 2019.
  • Champions League (1)
1991
  • UEFA Beker
(naaswenner (1): 1979)
  • Supercup
(naaswenner (1): 1991)
  • Wêreldbeker (1)
1991

(Die kampioenskappe vir Joegoslawië, Serwië-Montenegro en Serwië is saamgepak)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://stadiumdb.com/stadiums/ser/marakana
  2. Blackhouse, Fid. "Munich air disaster: plane crash, Munich, Germany [1958]". Encyclopaedia Britannica. Besoek op 27 Augustus 2022.