Patna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Patna
पटना
Harmandir Patna.jpg

Kaart Vlag
Bihar district location map Patna.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Bihar
 Koördinate 25°37′N 85°00′O
 Gestig op 6de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 202 vk km
 Hoogte bo seevlak 53 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 1 697 976
 - Bevolkingsdigtheid 1 405/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Afzal Imam
Patna in 1814.

Patna (Hindi: पटना) is die hoofstad van die Indiese deelstaat van Bihar. Die stad lê aan die suide oewer van die Gangesrivier en met 1 697 976 inwoners is Patna die 14de grootste stad in die land. Patna is ook een van die oudste nedersettings in die wêreld en is omtrent 2500 jare oud.