Bihar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Bihar in Indië.

Bihar (Hindi: बिहार) is 'n deelstaat in oostelike-Indië, wat een van die armste in die land is. Die hoofstad en grootste stad van die staat is Patna (5 772 804 inwoners in 2010). Volgens die 2011-sensus het Bihar 'n bevolking van sowat 103 miljoen gehad en dus is dit die derde mees bevolkte deelstaat in die land.