Peach van Pletzen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peach van Pletzen
GeboortenaamPierre-Henrie van Pletzen
AliasPeach van Pletzen
Beroep(e)Musikant
Genre(s)Elektroniese musiek
Afrikaans
Instrument(e)Stem, tromme, klanksintetiseerder
Aktiewe jare2003 — hede
AssosiasiesBittereinder
Van Pletzen
Portal.svg Musiekportaal

Peach van Pletzen is 'n Suid-Afrikaanse musikant.

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Peach is die seun van die beroemde akteur Pierre van Pletzen,[1] en is getroud met Felicity Steenkamp.[2]

Musiek bedryf[wysig | wysig bron]

Peach is 'n lid van Bittereinder en die musiekgroep Van Pletzen.

Planetawesome[wysig | wysig bron]

Peach het planetawesome, 'n maatskappy wat klank- en musiekproduksie verskaf, begin saam met Louis Minnaar.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]