Van Coke Kartel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel.jpg
Van Coke Kartel in Amsterdam, Nederland, Mei 2011
OorsprongBellville, Suid-Afrika
Genre(s)Rockmusiek
Aktiewe jare2007 – 2017
EtiketteRHTYHM, SELECT
LedeFrancois van Coke
Wynand Myburgh
Jedd Kossew
Dylan Hunt
Gewese ledeJustin Kruger, Jason Oosthuizen
AssosiasiesFokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, aKing
Portal.svg Musiekportaal

Van Coke Kartel is ’n Afrikaanse rockgroep. Die groep bestaan uit Francois van Coke (stem & kitaar), Wynand Myburgh (baskitaar), Jedd Kossew (kitaar, stem), Dylan Hunt (tromme). In 2009 ontvang hulle ’n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse rock-album vir Waaksaam & Wakker.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Van Coke Kartel, 2007
  • Waaksaam & Wakker, 2008
  • Skop, Skiet & Donner, 2010
  • Wie’s Bang?, 2011
  • Bloed, Sweet & Trane, 2013

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 15th SA Music Award Winners – 2009, besoek op 18 Maart 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]