Perskakelaar
Voorkoms
Perskakelaar | |
---|---|
Illustrasie (bokant) met 'n Phoeniculus somaliensis onder. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. damarensis
|
Binomiale naam | |
Phoeniculus damarensis (Ogilvie-Grant, 1901)
| |
Algemene verspreiding |
Die Perskakelaar (Phoeniculus damarensis) is 'n redelike algemene standvoël in droë doringveld en mopanieboomveld; ook langs droë waterlope met groot bome. Die voël is 34 – 40 cm groot en weeg 76 - 94 gram. In Engels staan die voël bekend as Violet Wood-Hoopoe.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Phoeniculus damarensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)