Peter Robbins (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Peter Robbins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Augustus 1956 (1956-08-10) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1963–1972
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Robbins (gebore 10 Augustus 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent A Boy Named Charlie Brown (1969).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: A Boy Named Charlie Brown

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1968: Blondie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]