Peter Snell
Voorkoms
Sir Peter George Snell (* 17 Desember 1938 in Ōpunake, Noordeiland; † 12 Desember 2019 in Dallas, Texas) was 'n Nieu-Seelandse middelafstandatleet.[1] Hy het drie Olimpiese goue medaljes verower en word in 1964 die enigste atleet sedert 1920 om goud in die 800 en 1 500 meterwedlope te wen.[2] Hy het ook vyf wêreldrekords opgestel.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ NZ Herald
- ↑ Peter Snell wins second gold in Tokyo, NZ Ministry for Culture and Heritage, 18-Aug-2015
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Peter Snell.