Gaan na inhoud

Peugeot 404

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Peugeot 404
Oorsig
Vervaardiger Peugeot
Produksie 1960–1975
Montering Sochaux, Frankryk
El Palomar, Buenos Aires, Argentinië
Australië [1]
Los Andes, Chili
Ontwerper Pininfarina
Bakwerk en onderstel
Klas Groot gesinsmotor
Bakstyl 4-deursedan
5-deur stasiewa
2-deurkoepee
2-deur afslaankap
2-deur bakkie
Uitleg Voorenjin, agterwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 1.5 L I4
1.6 L I4
1.9 L diesel I4
Ratkas 4-gang handrat
3-gang ZF outomaties
Lengte 4442 mm (sedan)
4580 mm (stasiewa)
4492 mm (koepee & kabrio)
Breedte 1612 mm
1680 mm (koepee & kabrio)
Hoogte 1450 mm (sedan)
1490 mm (stasiewa)
1300 mm (koepee & kabrio)
Massa 1060–1250 kg
Asafstand 2650 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Peugeot 403
Opvolger Peugeot 504

Die Peugeot 404 is 'n groot gesinsmotor wat deur die Franse motorvervaardiger Peugeot vervaardig is van 1960 tot 1975.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Pedr Davis, The Macquarie Dictionary of Motoring, 1986, p 362


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.